Wik en Weeg Stelletjie

R150.00

Wik & Weeg

’n Stylvolle egte leer sjotstel vir die manne wat hou van goeie tye, groot stories en nog beter geselskap.
Perfek vir troues, strooijonkers, jagnaweke of as ’n unieke geskenk.

✔ Egte leer omhulsels
✔ Vlekvrye staal sjotglasies
✔ Kompak en maklik om saam te vat
✔ Elke sjotglasie kan persoonlik gegraveer word
✔ Kom in ’n pragtige houer

Wik & Weeg — vir elke besluit wat beter klink ná ’n sjot.

4 x 70ml sjotglasies + houer

Stuur graveerwerk na
0614911161

Out of stock

Category: