Oor Twakkie (Pty) Ltd
Twakkie is ’n familie-besigheid in Suid-Afrika, gestig in 2020, wat fokus op handgemaakte egte leerprodukte van uitstekende gehalte. Ons staan bekend vir ons custom made leerprodukte, uniek aangepas volgens jou behoeftes, asook vir ons gewilde baba-reekse en ikoniese vellie sleutelhouers — wat sedert dag een ons Top Verkoper is.
Elke produk word met trots en sorg en met ʼn oog vir detail gemaak. Ons gebruik slegs egte, sorgvuldig geselekteerde leer wat nie net toon vir styl nie, maar ook vir duursaamheid en funksionaliteit. Of dit nou ’n persoonlike geskenk, ’n babaproduk of ’n stylvolle sleutelhouer is — ons handewerk vertel ’n storie van kwaliteit en omgee.
Ons spesialiseer in:
Custom made leerprodukte wat presies aangepas word vir jou vereistes
Baba vellies en ander baba-spesifieke leeritems
Vellie sleutelhouers, ons grootste verkoper wat gewild is vir geskenke en daaglikse gebruik
Twakkie produseer plaaslik en handel hoofsaaklik aanlyn, met landswye aflewering regoor Suid-Afrika.
By Twakkie glo ons dat goeie leerprodukte nie net lank moet hou nie — hulle moet met trots gedra en geniet word.













Besoek ons Facebook blad

