Ritsluiter Mans Beursie

R160.00

Kunsleer Mans Beursie
Stylvol, prakties en gemaak vir die man wat kwaliteit waardeer.
Hierdie gewilde ritssluiter-beursie bied genoeg plek vir kaarte, note en kleingeld, alles veilig in een kompakte ontwerp.

✔️ Veelvuldige kaartgleuwe
✔️ Ritssluiter vir ekstra veiligheid
✔️ Plek vir note en kleingeld
✔️ Stewige en duursame kunsleer
✔️ Perfek vir daaglikse gebruik of as geskenk

Stuur gravering artwork na 0614911161

Category: