Description
DIE BOSWAGTER
Hier’s ’n waterbottel wat gemaak is vir die veld, jagkamp en kampvuur-aande.
Die 1 Liter Boswagter kom met ’n stewige egte leer baadjie wat nie net beskerm nie, maar ook daai regte bos gevoel gee.
Hy het ook ’n praktiese knipmes houer – perfek vir die man wat altyd voorbereid is.
Produk besonderhede:
• 1 Liter army waterbottel
• Egte leer baadjie
• Ingeboude knipmes houer
• Stewig, prakties en gemaak vir die veld
Ideaal vir ’n unieke geskenk.
Perfek vir:
• Jagters
• Kampers
• Boere
• Vadersdag geskenke
• Enige man wat lief is vir die bos.






